Laerskool Kalie de Haas het op 22 November die gradeplegtigheid van Kalie Klitsies aangebied.
Volgens me. Leana Boshoff, was dit ’n spoggerige geleentheid met selfs ’n slagorkes, gelei deur me. Ria Brink.
Die onderwysers vir die twee gr. R-klasse het elke ouer en kind gelukgewens en die hoop op ’n blink toekoms uitgespreek.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



