Local newsNews

André Trollip sluit loopbaan op hoogtepunt af

Die Knights-inisiatief verteenwoordig ’n elite groep van verkoopsverteenwoordigers wat ’n betekenisvolle bydrae lewer tot motorhandel en ook ’n navolgenswaardige voorbeeld vir ander in die bedryf stel.

Mnr. André Trollip van TWK Toyota op Standerton sluit sy loopbaan op ’n hoogtepunt af nadat hy by die pasafgelope Toyota Knights-geleentheid as Toyota Knight van die Jaar aangewys is.

Die Knights-inisiatief verteenwoordig ’n elite groep van verkoopsverteenwoordigers wat ’n betekenisvolle bydrae lewer tot motorhandel en ook ’n navolgenswaardige voorbeeld vir ander in die bedryf stel.

Erkenning word op dié wyse aan toppresteerders gegee.

Mnr. Trollip en sy vrou, Jeanette, het in 1995 vanaf Ermelo verhuis en hy het by Toyota op die dorp as verkoopsman begin werk.

’n Mylpaal was gewis die verkoop van 51 voertuie in een maand in 2007 en hy het in 2012 die finansiële veld betree.

Lees die volledige berig in die volgende Standerton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button