Buhle Mangane is in die S0/16-Akademiespan opgeneem. (Foto: Verskaf)
Rugbyspelers van Ligbron Akademie vir Tegnologie is onlangs in verskeie Puma-rugbyspanne opgeneem.
Siyabonga Mnguni, Ntokozo Kunene en Ruan Matthee is in die S0/15B-Pumaspan opgeneem, terwyl Martin Meyer, Monteo Meyer en Kwanele Nkambule in die S0/16A-Grand Khomospan opgeneem is.
Buhle Mangane en Njabulo Maseko is albei in die S0/16-Akademiespan opgeneem.
Xavier Fourie, Alex Fraizer en Rynhard Horn is vir die S0/18-Akademiespan gekies.
Xavier Fourie is vir die S0/18-Akademiespan gekies. (Foto: Verskaf)Rynhard Horn is vir die S0/18-Akademiespan gekies. (Foto: Verkies)Ruan Matthee is in die S0/15B Puma-span opgeneem. (Foto: Verskaf)Monteo Meyer is in die S0/16A-Grand Khomospan opgeneem. (Foto: Verskaf)Alex Fraizer is vir die S0/18-Akademiespan gekies. (Foto: Verskaf)Ntokozo Kunene is in die S0/15B Puma-span opgeneem. (Foto: Verskaf)Njabulo Maseko is in die S0/16-Akademiespan opgeneem. (Foto: Verskaf)Buhle Mangane is in die S0/16-Akademiespan opgeneem. (Foto: Verskaf)Kwanele Nkambule is in die S0/16A-Grand Khomospan opgeneem. (Foto: Verskaf)Martin Meyer is in die S0/16A-Grand Khomospan opgeneem. (Foto: Verskaf)
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!