CrimeNews

Ses babahondjies wat net ses dae oud is, is gesteel in Bethal

Indien jy iemand sien wat baie klein babahondjies probeer smous of meer inligting het, skakel die naaste polisiestasie, die DBV of die Ridge Times kantoor.

BETHAL – Ses babahondjies wat net ses dae oud is, is vermoedelik gisteraand, 25 Junie, op Bethal gesteel.

Die hondjies is ‘n boerboel kruising.

Indien jy iemand sien wat baie klein babahondjies probeer smous of meer inligting het, skakel die naaste polisiestasie, die DBV of die Ridge Times kantoor.

Bethal-DBV: 017 647 5360
Bethal-polisie: 017 647 9900
Ridge Times kantoor: 017 634 7728

Foto verskaf
Foto verskaf
Foto verskaf

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button