NewsSchools

MLA-leerders neem aan provinsiale jeugskou deel

’n Totaal van 18 leerders het hul in verskillende afdelings onderskei.

‘n Totaal van 25 leerders van Morgenzon Landbou Akademie (MLA) het op Woensdag 10 Julie aan die derde Mpumalanga Jeugskou by Hoërskool Middelburg deelgeneem met 18 wat hul in verskillende afdelings onderskei het.

• Melkbees Junior Skouman
1ste Ludwig Venter
2de Duncan Spence
3de Vicky van der Westhuizen

• Vleisbeeste Senior Skouman
3de Gerty Mostert

• Vleisbeeste Junior Skouman
3de Barend Nel

• Wolskape Senior Skouman
1ste Danie Swart
3de Jana Swart

• Wolskape Junior Skouman
1ste Martoinette Rautenbach
Hannah Kaschula

• Perde Senior Skouman
2de Dominique Peterson

• Perde Junior Skouman
1ste Kaylen Mostert

• Vleisbok Junior Skouman
1ste Henru Lombard

• Kulinêre Kuns Junior Skouman
1ste Marlouise J van Rensburg
2de Karla Blom
3de Success Scheepers

• Suiwelbereiding Junior Skouman
1ste LJ Nel

• Konyne Senior Skouman
2de Marleen van Eeden
3de Marlie Mostert

MLA het die leerders met hul prestasies gelukgewens.

Die derde Mpumalanga Jeugskou het by Hoërskool Middelburg plaasgevind. (Foto: Verskaf)
Die Mpumalanga Jeugskou het by Hoërskool Middelburg plaasgevind. (Foto: Verskaf)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button