NewsSchools

Errie-koor laat gehoor in vervoering

Die gehoor is meegevoer deur die suiwer klanke van die dogterskoor met hulle vertolking van “Sister Act”.

Die Errie-koor wat bestaan uit 60 lede het op Dinsdagaand 23 Julie deelgeneem aan ’n koorfees by die NG Moedergemeente in Bethal.

Die gehoor is meegevoer deur die suiwer klanke van die dogterskoor met hulle vertolking van “Sister Act”.

Die ensemble-groep is ’n kleiner groep en het “Tears in Heaven” en “The Lion sleeps Tonight” meesterlik vertolk.

Hoërskool Ermelo is uiters trots op hierdie koor wat in twee jaar besondere hoogtes bereik het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button