NewsSchools

Liggie-siviele leerders is Mpumalanga-kampioene

Hulle brug is van stokkies gemaak en het ’n skrale 0.138kg geweeg, maar kon daarin slag om ’n verstommende gewig van 64.6kg gewig dra.

Drie van Ligbron Akademie vir Tegnologie se siviele tegnologie-leerders het onlangs aan die Mpumalanga SAICE -brugbou kompetisie deelgeneem.

Hul brug is van stokkies gemaak en het ’n skrale 0.138kg geweeg, maar kon daarin slag om ’n verstommende gewig van 64.6kg gewig te dra.

Owethu Magagula, Lungile Mphonelo en Ruan van Heerden is as die provinsiale-wenners aangewys.

Hulle sal op 30 Augustus op nasionale vlak deelneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button