Hoërskool Ermelo het na die tweede kwartaal se eksamen die top tien leerders aangekondig.
In graad 8 is Raees Tikly eerste met ’n uitstaande 96.85 persent, Johan Strauss tweede met 93.32 per sent en Isabelle Moussier derde met 92.31 persent.
Daarna volg Mienke Coete (vierde), Isabella Burger (vyfde), Inge Greying (sesde), Altus Boshoff (sewende), Otto van Schalkwyk (agtste), Zané du Plessis (negende) en Yoliswa Ndlngamandla (tiende).
In graad 9 spog Lood Geldenhuys met die eerste plek met 91.84 persent gemiddeld, Danél Oilver is tweede met 91.68 persent en Dirk Maritz derde met 91.19 persent.
Elandri Swart volg in die vierde plek, Carla Ferreira is vyfde, Dewald Olivier sesde, Jenna Oosthuizen sewende, Tobie Leibbrandt agtste, Ilandri Nel negende en Sphesihle Maseko tiende.
In die graad 10-groep staan Leandri Viviers eerste met 93.94 persent. Anke de Kock volg in die tweede plek met 89.58 peresnt en Lana Herholdt is derde met 87.2 persent.
Daarna volg Michaela van Rensburg (vierde), Margha Greyling (vyfde), Jolindi Annandale (sesde), GJ Swanepoel (sewende), Lethu Dlamini (agste), Lorelei Güse (negende) en Nadia Kluyts (tiende).
Zara Büchling is eerste in die graad 11-groep met 87.46 persent, Alana Leibbrandt tweede met 84.06 persent en Simoné Beyer derde met 82.70 persent.
Jana Nel volg in die vierde plek, Vosjan Grey is vyfde, Precious Matshaya is sesde, Amy Greyling is sewende, Elizia van Heerden is agtste, Danie van Rooyen is negende en Kerry-Ann Botha is die tiende plek.
Jané Willemse is vierde, Daniel van der Merwe vyfde, Walter Visser sesde, Clariz Olivier sewende, Marla Oosthuizen agtste, Yonette Fourie negende en Klarissa Joubert is tiende.



