NewsSchools

Oosterland nooi gemeenskap na Taptoe-aand op Secunda

Verskeie orkeste gaan optree, asook trompoppies, dansers, die Kavalier en Kanon. Kos en drinkgoed sal te koop wees.

Hoërskool Oosterland bied op Saterdag, 14 September om 6.30nm hul jaarlikse Taptoe-aand aan.

Die hekke open om 5nm en kaartjies kos R50 per volwassene en R30 vir skoliere.

Verskeie orkeste gaan optree, asook trompoppies, dansers, die Kavalier en Kanon. Kos en drinkgoed sal te koop wees.

Kaartjies is beskikbaar by die skoolkantoor of die aand by die hek.

Vir meer inligting, skakel die skool by 017 631 1091.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button