Hoërskool Ermelo se Errieraad vir 2020 het op 1 September na dié jaarlikse leierskamp vertrek.
Die gasvrye personeel van uBhetyan-o-Africa het die Erries verwelkom en die leerders het dadelik begin met al die opwindende aktiwiteite.
LEES OOK: Hoërskool Ermelo se kultuurleerders presteer by Con Spirito-kunstefees
Daar is ook lesings oor leierskap en waardes deur EHS se personeel aangebied.
Die besige dae en laat nagte het verby gevlieg en dié leerders het op 4 September, vol idees, moed en nuwe wysheid teruggekeer.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



