Local newsNews

CMR Kinder- en Jeugsorgsentrum bederf SAVF-tehuis op Ermelo se bejaardes met kolwyntjies

Sy het bygevoeg dat die kinders dit geniet het om die mense te ontmoet en elke kamers met dankbare harte verlaat het.

Kinders van die CMR Kinder- en Jeugsorgsentrum het onlangs die bejaarde inwoners van die SAVF-tehuis op Ermelo met kolwyntjies bederf.

Hulle het ’n skenking van tuna-blikkies ontvang, en besluit om dit te gebruik om na die bejaarde inwoner uit te reik.

Die kinders het vir ’n week lank opgewonde aan dié projek gewerk, om blikkies te verf en te versier met kleurvolle linte en blomme.

Elke kind het deelgeneem om die kolwyntjies te versier en dit is in die opgetooide blikkies gesit.

Me. Michelle van der Westhuizen het gesê: “Dit was hartroerende om te sien hoe dié twee wêrelde mekaar ontmoet.”

Lees die volledige berig in die Hoëvelder koerant

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button