NewsSchools

Ligbron Akademie vir Tegnologie geniet Landsdiens Klubkamp

’‘n Veldgids het die groep ook meer geleer oor hoe om spoor te sny vir die Groot 5 en hulle het geleer hoe om diere mis uit te ken en ’n dier te identifiseer.

Die leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie het vanaf 11 tot 13 Oktober die Landsdiens Klubkamp bygewoon wat by Dinokeng Resort naby Pretoria aangebied was.

Die leerders het oor die naweek aan verskeie aktiwiteite deelgeneem, en tydens die spanbou-aktiwiteite het hulle ’n hindernisbaan voltooi, waterspele en ’n flinkdink-aktiwiteit gehad.

’n Veldgids het die groep ook meer geleer oor hoe om spoor te sny vir die Groot 5 en hulle het geleer hoe om diere mis uit te ken en ’n dier te identifiseer.

Die leerders het “birdfeeders” gemaak van toiletpapierrolle, grondboontjiebotter en sade.

Lees meer oor hulle avonture in die Hoëvelder koerant.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button