Local newsNews

Standerton ‘Toy Run’ vind in November plaas

Speelgoed en skoolbenodighede gaan aan weeshuiskinders oorhandig word.

Lone Buddy op Standerton het alle motorfietsryers en -klubs genooi om deel te wees van hul ‘Toy Run’ op 30 November.

Speelgoed en skoolbenodighede gaan aan weeshuiskinders oorhandig word.

Dit is die vierde jaar wat dit in samewerking met Penta Nissan, Standerton aangebied word.

Motorfietsryers sal om 8vm vanaf Standerton na Secunda vir ontbyt vertrek.

Skakel André by 082 548 2432 of Rudi by 066 556 3354 vir meer inligting.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button