Local newsNews
Buitekamer by Bethal-huis aan die brand
Govan Mbeki Munisipaliteit brandweer is op die toneel
BETHAL – Die oorsaak van ’n brand wat by ’n huis in Tsibitso Sibanyonistraat uitgebreek het, is onbekend.
Govan Mbeki Munisipaliteit brandweer is op die toneel
Dit is die buitekamer waarin kamptoerusting glo gestoor word wat aan die brand gesteek het.
Niemand is beseer nie en dit blyk of die brand onder beheer is.



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



