Local newsNews
AfriForum kap teen nasionale gesondheidsversekering (NHI)
Die vergadering vind om 6.30nm plaas, hoewel dit die organiseerders nog oor ’n vergaderplek besluit.

SECUNDA – Die burgerregte-organisasie, AfriForum, beplan ’n openbare vergadering op Secunda om die regering se beplande Nasionale Gesondheidsversekering onder die loep te neem.
Hulle vra die gemeenskap: Gaan jy jou gesondheid in die hande van die regering los?
Die vergadering vind om 6.30nm plaas, hoewel dit die organiseerders nog oor ’n vergaderplek besluit.
Hou AfriForum se Facebook-blad dop vir meer inligting.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



