Local newsNews
ATKV Kosmosrandtak verkoop weer pienk strikke vir kankerbewusmaking
SECUNDA – Die ATKV Kosmosrandtak se eerste projek vir die jaar is om kolwyntjies (cupcakes) vir Valentynsdag te verkoop. Die geld wat met dié projek ingesamel word, sal aangewend word om spesifiek kankerpasiënte op Secunda te ondersteun. ATKV-lede neem tans bestellings en die kolwyntjies sal op 10 en 14 Februarie beskikbaar wees. Dié tak wil …

SECUNDA – Die ATKV Kosmosrandtak se eerste projek vir die jaar is om kolwyntjies (cupcakes) vir Valentynsdag te verkoop.
Die geld wat met dié projek ingesamel word, sal aangewend word om spesifiek kankerpasiënte op Secunda te ondersteun.
ATKV-lede neem tans bestellings en die kolwyntjies sal op 10 en 14 Februarie beskikbaar wees.
Dié tak wil graag weer al die projekte wat hulle in die verlede aangepak het voortsit, maar het hulp nodig van die publiek en ondernemings om dié projekte te borg.
Vir meer inligting of om betrokke te raak, skakel die voorsitter, me. Tracey van Wyk, by 074 103 6381.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



