Local newsNews
VLU-vroue deel vinnige en maklike resepte – Dag 5
VLU-vroue van Secunda- en Kinross-takke deel vinnige, maklike resepte wat vroue gedurende die inperkingstyd kan maak.
Resep vir die dag (Vrydag)
Me. Christa Barnard het haar resep van kaas-muffins gedeel.
Bestanddele:
2 koppies bruismeel
2 koppies gerasperde kaas
2 eiers ongeklits
1 en ’n halwe koppies melk
7ml Aromat
Metode:
Meng alles liggies met ’n houtlepel. Skep in gesmeerde oondpannetjie. Bak vir 15 minute by 180 grade Celcius.

Lees ook:
VLU-vroue deel vinnige en maklike resepte – Dag 4
VLU-vroue deel vinnige en maklike resepte – Dag 3
VLU-vroue deel vinnige en maklike resepte – Dag 2
VLU-vroue deel vinnige en maklike resepte – Dag 1
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



