GalleriesLocal newsNewsNews galleries
GALERY: Inwoners bestee 67 minute om goed te doen
Lekwa Clean up Crew het hul bereidwilligheid getoon en die swart sakke na die stortingsterrein vervoer.

Vrywilligers het op Saterdag 18 Julie die oop stuk veld oorkant die Suid-Afrikaanse Vrouefederasie (SAVF) skoongemaak.
Hulle het op dié wyse Nelson Mandela se bydrae tot die Suid-Afrikaanse geskiedenis herdenk deur 67 minute van hul tyd af te staan.
Sowat 19 mense het vuilgoed opgetel en in vullissakke gesit.
Lekwa Clean up Crew het hul bereidwilligheid getoon en die swart sakke na die stortingsterrein vervoer.










At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



