NewsSchools

Goedehoop-leerders dring deur na eindronde in Radikale Redenaarskompetisie

Redenaars praat aanlyn gedurende inperkingstyd

SECUNDA – Leerders van Laerskool Goedehoop het gedurende die inperking aan ’n aanlynkompetisie van Radikale Redenaars deelgeneem en presteer en na die eindronde van die nasionale Radikale Redenaarskompetisie deurgedring.

Hulle is Suzaan Thomas (gr. 5) wat presteer het in die afdeling vir Afrikaans moedertaal,

Zené van Heerden (gr. 6) wat presteer het in lees: prosa en Caylay Rossouw (gr. 7) wat presteer het in Afrikaans moedertaal, lees: prosa en reading: prose.

Zené van Heerden
Cayla Rossouw.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button