Hoërskool Ermelo se Errieraad van 2021 word aangekondig
Groot opgewondenheid het op 11 September geheers toe Ermelo Hoërskool se nuwe Errieraad vir 2021 aangekondig is. Die dogters wat gekies is, is Chané Bester, Anke de Kock, Mignon Ferreira, Margha Greyling, Lana Herholdt, Nadia Kluyts, Yolanda Mahlangu, Thandiwe Nhlabati, U-lene Nortjé, Yvonne Röhm, Chantelle Swart, Michaela van Rensburg, Carissa Venter en Leandri Viviers. Die …
Groot opgewondenheid het op 11 September geheers toe Ermelo Hoërskool se nuwe Errieraad vir 2021 aangekondig is.
Die dogters wat gekies is, is Chané Bester, Anke de Kock, Mignon Ferreira, Margha Greyling, Lana Herholdt, Nadia Kluyts, Yolanda Mahlangu, Thandiwe Nhlabati, U-lene Nortjé, Yvonne Röhm, Chantelle Swart, Michaela van Rensburg, Carissa Venter en Leandri Viviers. Die seuns is Zimri Büchling, Arend Fourie, Lourens Erasmus, Desmond Slabberts, Richard Cloete, Nicholaas Snyman, Hendrik Louwrens, Corné Jansen van Rensburg, Christiaan Arnoldi, Khaya Mkhonza, Morné Olivier en GJ Swanepoel.

Nelstehuis-koshuis se raadslede is Yvonne Röhm (Voorsitter), Anke de Kock, Mignon Ferreira, Margha Greyling, Lana Herholdt, Nadia Kluyts, Michaela van Rensburg, Carissa Venter. Die dorpsraad vir 2021 is U-lene Nortjé (voorsitter), Morné Olivier (voorsitter), Chané Bester, Zimri Büchling, Mpho Mashela, Tino Mafura, Khaya Mkhonza, Thandiwe Nhlabati, Desmond Slabberts, Eunika Snyman. Die seuns wat vir Huis Veltman-koshuis se raad gekies is, is Lourens Erasmus (voorsitter), Richard Cloete, Arend Fourie, Corné J.v. Rensburg, Hendrik Louwrens, Nicholaas Snyman, GJ Swanepoel, Jacques van der Merwe.



Die leerders wat tot spesifieke portefeuljes verkies is, is Anke de Kock en Arend Fourie (presidente), Lana Herholdt en Zimri Büchling (vise-presidente), U-lene Nortjé en Morné Olivier (voorsitters: dorp), Yvonne Röhm (voorsitter: Nelstehuis), Lourens Erasmus (voorsitter: Huis Veltman), Chantelle Swart en Corné Jansen van Rensburg (voorsitters: sport), Leandri Viviers en Desmond Slabberts (voorsitters: kultuur), Margha Greyling en Richard Cloete (sekretarisse), Michaela van Rensburg en GJ Swanepoel (penningmeesters) en Michaela van Rensburg (voorsitter: hotelraad).



