Local newsNews
GALERY: Laerskool Goedehoop bied hul jaarlikse manne-aand op Secunda aan
SECUNDA - Die jaarlikse manne-aand van Laerskool Goedehoop is op Vrydag, 16 Oktober by mnr. Tjorrie Kruger se skuur aangebied. Duisende rande is dié aand ingesamel. Lees die berig in vandeesweek se Ridge Times.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



