Local newsNews

Tuiskoop op Ermelo vier 50 jaar van heerlike gebak

Tydens die vieringe het lede van Tuiskoop heerlik saam gekuier en is bedank vir hulle bydrae tot die sukses van die winkel.

Tuiskoop Ermelo het op 16 Oktober hul 50ste bestaansjaar met ’n heerlike spogtee gevier.

Die winkel se deure is op 1 Oktober 1970 op die hoek van Joubert- en Jan van Riebeeckstraat op Ermelo geopen deur ’n groep boerevroue om ’n uitlaat vir hul tuisgemaakte produkte en handewerk te bied.

By Tuiskoop word daar nie net tuisgebak verkoop nie, maar vriendskappe word gesmee en raad word gedeel.

Tydens die vieringe het lede van Tuiskoop heerlik saam gekuier en is bedank vir hulle bydrae tot die sukses van die winkel.

Volgens me. Sandra Kritzinger, voorsitter van die Tuiskoop-kommitee, is die gehalte van die eindproduk wat op die rakke van die bekende tuisnywerheid verskyn, van die hoogste gehalte.

Lees die volledige berig in die Hoëvelder.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button