NewsSchools

Ligbron-gholfspan kraai koning by gholfdag op Ermelo

Ligbron het in die eerste plek geëindig met 42 punte, ’n uitstekende ses punte voor die tweede plek.

Die eerste gholfspan van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op 16 Oktober aan die gholfliga by Ermelo Gholfklub deelgeneem.

Ligbron het in die eerste plek geëindig met 42 punte, ’n uitstekende ses punte voor die tweede plek.

Ligbron Akademie vir Tegnologie se eerste gholfspan is Ruben Kruger, Heath Kitchenmaster,
Henno Terblanche, Wynand Moolman en Dries Odendaal. (Foto: Verskaf)

Ligbron se gholfers het die volgende punte aangeteken: Dries Odendaal 15 punte, Wynand Moolman 14 punte, Henno Terblanche 13 punte en Heath Kitchenmaster 12 punte.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button