NewsSchools

Hoërskool Secunda kondig hoofleiers vir 2021 aan

De Clerq en Cara neem leisels oor.

SECUNDA – Hoërskool Secunda het hul nuwe uitvoerende raadslede vir 2021 aangewys en op Donderdag, 15 Oktober die hoofleiers aangekondig.

Die nuwe hoofseun- en meisie is De Clercq Stolz en Cara Strydom. Luke Nobrega is as die nuwe ondervoorsitter van akademie aangewys, Caley Ellish as die ondervoorsitter van bemarking, Henri Viljoen as die ondervoorsitter van kultuur en Nicole Lindeque as die ondervoorsitter van sport.

Die ander leerders wat op die uitvoerende raad dien, is Shuaib Allee, Jason Baay, Waldu Bakker, Hado Cloete, Jean-Pierre du Plooy, Tiaan Engelbrecht, Christiaan Geel, Phillip Horn, Tiaan Koen, CJ Mashele, Etienne Pretorius, Arav Rampersadh, Orion Reddy, Ethan Steyn, Keithan Titus, Nolan van den Heever, Wessel van Zyl, Anischka Barnard, Danae Bouwer, Bianca Brummer, Monique de Lange, René du Toit, Roche Lourens, Refilwe Makola, Oratile Molaba, Marisa Moodley, Michelle Parkes, Anene Pretorius, Noli Sindane, Dané Steyn, Lisa Venter, Carla Vermaas, Suné Visser en Clarize Winkler.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button