Local newsNews
LCUC en AfriForum span saam op Standerton
Enigeen wat ’n kontantbydrae wil maak, kan met mnr. Kasselman by 083 299 7821 in verbinding tree.
Lekwa Clean up Crew en AfriForum het koppe bymekaargesit om slaggate op Standerton te herstel.
Volgens mnr. Jandré Kasselman, is die finale reëlings die afgelope naweek getref.
Hulle het beoog om op Maandag 2 November met die werk te begin.
Enigeen wat ‘n kontantbydrae wil maak, kan met mnr. Kasselman by 083 299 7821 in verbinding tree.
Een sakkie teer kos R55 en die rolspelers het die nodige personeel en toerusting.
Volgens mnr. Bronwen Pretorius, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Hoëveld, hoop hulle om van die dorp ‘n beter plek te maak.
“Baie dankie aan die ondernemings en individue wat reeds bygedra het,” het mnr. Pretorius gesê.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



