NewsSchools

Hoërskool Ermelo maak Verteenwoordigende Raad van Leerlinge vir 2021 bekend

“Mag die jaar met al die uitdagings lei tot persoonlike groei en vooruitgang in leierskap,” het mnr. Grobler, ter afsluiting gesê.

Hoërskool Ermelo het onlangs sy Verteenwoordigende Raad van Leerlinge vir 2021 bekendgemaak.

“Hoërskool Ermelo is trots op die ontwikkeling van leiers vanaf ‘n jong ouderdom en daarom is hierdie verkose raad van leerders verantwoordelik as leiers van hul klasse,” het mnr. Pieter Grobler, EHS-skoolhoof gesê.

“Met die nodige leiding word die leerders blootgestel aan leierskap en die vermoë wat nodig is om ‘n voorbeeld te wees wat ander met vrymoedigheid kan volg.”

Die verkose leerders is:

Graad 8A: Selma-Louise Janse van Rensburg en Wian Pretorius.
Graad 8B: Elizma Swart en Kryn Romijn
Graad 8C: Wianke Cloete en Ulrich Badenhorst
Grade 8D: Sanele Mathebula and Buhle Lukhele
Grade 8E: Sbonga Madela and Siyabonga Makhanya
Grade 8F: Ziyanda Vilane and Nkosinathi Mathunjwa

Graad 9A: Hayley van der Walt en Carel Jacobsz
Graad 9B: Marice de Jager en Tredoux Ferreira
Graad 9C: Mia Davel en Tyrone Berning
Grade 9D: Sihle Mashinini and Siba Lamola
Grade 9E: Anathi Sanyo and Mpilwenle Mngonyama
Grade 9F: Reitsile Sebogodi and Lebohang Nkosi

Graad 10A: Ancois van der Berg en Altus Boshoff
Graad 10B: Nathalie Nel en Kyle Steynberg
Graad 10C: Nicole Meyer en Liam Wilkinson
Grade 10D: Andraya Macheyo and Sphe Mkhatswa
Grade 10E: Yoleka Manasoe and Thobani Zwane
Grade 10F: Bathabile Nkosi and Tabiso Mafokwane

Graad 11A: Zané de Wit en Lood Geldenhuys
Graad 11B: Caylin Loock en Riku van der Bank
Graad 11C: Ilandri Nel en Tiaan Grobler
Grade 11D: Snovuyo Ndinisa
Grade 11E: Nokwanda Nxumalo
Grade 11F: Sphesihle Msiza and Karabo Malatji

Graad 12A: Renita Moolman
Graad 12B: Helani Kruger
Graad 12C: Tumi Chwane
Grade 12D: Wandi Mndebele
Grade 12E: Siphesihle Mtsweni
Grade 12F: Khanyisile Nkosi

“Mag die jaar met al die uitdagings lei tot persoonlike groei en vooruitgang in leierskap,” het mnr. Grobler, ter afsluiting gesê.

Related Articles

 
Back to top button