NewsSchools

Liggie-personeel vier Paasfees

Volgens me. Carina Maree, woordvoerder vir Ligbron Akademie vir Tegnologie, het personeel Jesus se kruisdood herdenk. 

Die Liggie-personeel het op Donderdag 1 April Paasfees op gepaste wyse gevier.

Volgens me. Carina Maree, woordvoerder vir Ligbron Akademie vir Tegnologie, het personeel Jesus se kruisdood herdenk.

Paasfees is vroegoggend met kruisbroodjies (hot cross buns) en koffie gevier.

“Kruisbroodjies is vir die eerste keer in die sesde eeu gemaak en op Goeie Vrydag aan mense uitgedeel,” het me. Maree gesê.

Hul het ook die skrifgedeelte, Johannes 3:16 besoek wat lui: “Want so lief het God die wêreld gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.”

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button