NewsSchools

Ligbron en Kemptonpark se rugbyspanne sê mekaar die stryd aan

Die eerste rugbyspan het hul teenstanders met ’n wentelling van 61-22 laat les opsê, terwyl die tweedespan hul wedstryd 27-0 beklink het.

Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Saterdag 8 Mei – tydens ’n vriendskaplike wedstryd, kragte met Kemptonpark gemeet.
 
Hoewel die paviljoene leeg was, was die spelers opgewonde om weer op die veld te kon uit te draf.
 
Die eerste rugbyspan het hul teenstanders met ’n wentelling van 61-22 laat les opsê, terwyl die tweedespan hul wedstryd 27-0 beklink het.
 
 
Ligbron se derdespan het Kemptonpark 21-0 geklop.
 
Die S0/15A- en S0/15B-spanne het onderskeidelik 12-20 en 5-15 verloor.
 
Die nuwelinge in die skool, die S0/14A-span, het die skool se naam hoog gehou en met ’n telling van 28-5 geseëvier terwyl die S0/14B-span 20-10 gewen het.
 
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button