NewsSchools

EHS-gholfspelers wen liga ronde

EHS se A-span het as wenners van die baan afgestap en is goed op dreef om die liga te wen met net nog een ronde om te speel.

Ermelo Hoërskool se gholfspan het op 21 Mei aan die gholfliga op Volksrust gaan meeding.
 
Weens Covid-regulasies, kon daar net een span aan dié ronde deelneem.
 
Liam Kitchenmaster, Tobie Leibbrandt, Pieter Leibbrandt en Wian Swart van Ermelo Hoërskool se gholfspan. (Foto: Verskaf)
 
EHS se A-span het as wenners van die baan afgestap en is goed op dreef om die liga te wen met net nog een ronde oor om te speel.
 
Die tellings van die spelers is as volg:
 
  • Tobie Leibbrandt 15 punte
  • Wian Swart 14 punte
  • Liam Kitchenmaster 13 punte
  • Pieter Leibbrandt 11 punte.
 
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button