NewsSchools

Kruinpark-leerlinge presteer in Radikale Redenaars

Baie geluk aan Laerskool Kruinpark se twee Kekkelkouse wat kwalifiseer vir die Radikale Nasionaal.

SECUNDA – Laerskool Kruinpark se Kekkelkouse het behoorlik gekook tydens die Radikale Redenaars- en Leesfees, met nie minder nie as 34 deelnemers wat gekwalifiseer het vir die streekeindronde.

Simeon Coetzee, Graad R, het uitgeblink in die Radikale Leesfees, Poësie.

Amelia Shaw het haar plek oopgepraat na die nasionale eindronde met redenaars.

Hulle is die enigste deelnemers in Mpumalanga wat in hulle afdelings gekwalifiseer het vir nasionaal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button