Laerskool JJ van der Merwe se gr.7 Mi-klas met die plastiek wat hulle ingesamel het. (Foto: Verskaf)
ERMELO – Laerskool JJ van der Merwe se gr.7-leerders het ’n herwinningsprojek in die vak Tegnologie, geloots om ’n verskil in hul omgewing te maak.
Gedurende die derde kwartaal het die leerders verskeie herwinbare goedere ingesamel.
Laerskool JJ van der Merwe se gr.7 Ja-klas met die karton wat hulle ingesamel het. (Foto: Verskaf)Laerskool JJ van der Merwe se gr.7 Ro-klas met die blikkies wat hulle ingesamel het. (Foto: Verskaf)
Die gr.7 Jf-klas het blikkies versamel terwyl die gr.7 Dt-klas papier en karton, die gr.7 Ve-klas glas, gr.7 Ja-klas karton, gr.7 Ro-klas blikkies en die gr.7 Mi-klas plastiek ingesamel het.
Elke klas het ’n massiewe herwinnings-opbrengs gelewer wat defnitief ’n verskil sal maak.
Laerskool JJ van der Merwe se gr.7 JF-klas met die blikkies wat hulle ingesamel het. (Foto: Verskaf)Laerskool JJ van der Merwe se gr.7 Ve-klas met die glas wat hulle ingesamel het. (Foto: Verskaf)Laerskool JJ van der Merwe se gr.7 Dt-klas met die papier en karton wat hulle ingesamel het. (Foto: Verskaf)
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.