NewsSchools

Laerskool-atlete ding op Secunda mee

Atlete van verskeie plaaslike skole het op Vrydag, 18 Februarie, aan die Govan Mbeki munisipale atletiekbyeenkoms by Secunda Stadion deelgeneem.

Nicole Parrott van Laerskool Trichardt neem aan die skyfwerp vir D0/13 deel.
Megan van Jaarsveldt van Laerskool Goedehoop neem aan die skyfwerp vir D0/13 deel.
Milan Botma van Laerskool Goedehoop neem aan die hoogspring vir S0/13 deel.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button