Laerskool Du Preez van Wyk se leerders het die kwartaal op ’n hoë noot afgesluit.
Die Dupies het elkeen ’n meter maskeerband gekoop by hul klasvoog en die onderwysers in elke fase geplak.
Dupieland was aan die gons op Donderdag, 17 Maart met leerders aan die voortou.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



