Vier atlete van Laerskool Standerton het tydens ’n Mpumalanga atletiekbyeenkoms vir die Suid-Afrikaanse Kampioenskap gekwalifiseer.
Alma Hipkin het ’n eerste plek in die 80m behaal, asook in die verspring.
Kegan Pretorius het tweede in gewigstoot geëindig.
Zanél Welmans het in die verspring ’n tweede plek behaal.
Arrie Eksteen was derde in die 70m-hekkies.



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



