NewsSchools
Kruinpark-kleuters neem deel aan sport op Secunda
Laerskool Kruinpark se kleuters het op Saterdag, 12 Maart, aan ’n sportdag op die skool se rugbyveld deelgeneem. Die kleingoed het in klasverband deelgeneem en is elkeen agterna met ’n medaje en ’n ysie beloon. Terwyl sommige nie in die aktiwiteite belanggestel het nie en ’n paar selfs keel opgesit het, het ander weer uitgelate
Laerskool Kruinpark se kleuters het onlangs aan ’n sportdag op die skool se rugbyveld deelgeneem.
Die kleingoed het in klasverband deelgeneem en is elkeen agterna met ’n medaje en ’n ysie beloon.
Terwyl sommige nie in die aktiwiteite belanggestel het nie en ’n paar selfs keel opgesit het, het ander weer uitgelate die speletjies geniet, veral wanneer hul ouers moes saamhardloop.





At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



