NewsSchools

Rugby- en netbalwedywering vir Kalies

Laerskool Kalie de Haas het op 24 Mei teen Laerskool Leandra in rugby meegeding. Kalies se netbalspelers het ook die afgelope week wedstryde teen Vrede Skool gespeel. Hul 0/11-, 0/12- en 0/13-span het in die B-liga aan die streekkampioenskap by Hoërskool Ligbron op Ermelo deelgeneem.

Laerskool Kalie de Haas en Vrede Skool se spelers in aksie. (Foto: Verskaf)
Kalies se netbalspelers by Hoërskool Libron op Ermelo. (Foto: Verskaf)
Die vreugde is duidelik. (Foto: Verskaf)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button