NewsSchools

Gr. 4-leerders van Laerskool Standerton praat ’n plek los by eindstryd

Albei gaan Laerskool Standerton in Augustus by die SA’s verteenwoordig.

Leerders van Laerskool Standerton het onlangs aan die Mpumalanga-eindstryd van die ATKV-redenaarskompetisie deelgeneem en presteer.

’n Derde en vierde plek is behaal, sowel as ’n tweede en eerste plek.

Miechke Mostert het tweede geëindig en Mia Swart eerste.

Albei gaan Laerskool Standerton in Augustus by die SA’s verteenwoordig.

Dié gr. 4-sprekers het in hul afdeling teen gr. 5-sprekers te staan gekom.

Miechke Mostert. (Foto: Verskaf)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button