NewsSchools

Witties se ruiters blink uit

Witties maak opslae by SANESA-kompetisie.

Laerskool Witpoort se ruiters het op 28 en 29 Mei aan die derde SANESA Kernliga deelgeneem.

Die perdrykompetisie het by Eaton Farm plaasgevind.

Zanica Grobler het ’n eerste en ’n 10de plek behaal in skouspring.

Skyler Radley het ’n eerste plek in ‘equitation’ verower, ’n sesde plek in skouspring en ’n tweede plek in ‘prix caprilli’.

Ne-Reike Smith het weggestap met ’n agtste plek in ‘equitation’ en Lezandri Loureiro het ’n derde plek verower in ‘prix caprilli’.

Alexander Hughes het ’n 10de plek in werksry behaal.

Zanica Grobler tydens haar deelname. (Foto: Verskaf)
Skeyler Radley reg vir die kompetisie. (Foto: Verskaf)
Ne-Reike Smith in aksie. (Foto: Verskaf)
Alex Huges maak reg vir die kompetisie. (Foto: Verskaf)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button