Local newsLocal sportNewsSchoolsSport

Geen keer aan Stannies-akrobate

Zietske Bailey en Miné Brits van Laerskool Standerton is gekies om aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskap deel te neem. Hulle het op 4 Junie op Bethal aan die Akrobaat Inter-distrikkampioenskap deelgeneem. Miné Brits het gekwalifiseer vir die SA’s met 'n punt van 7.50 uit 8.0 op Level 1 en ook ’n algehele tweede plek behaal. Zietske

Zietske Bailey en Miné Brits van Laerskool Standerton is gekies om aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskap deel te neem.

Hulle het op 4 Junie op Bethal aan die Akrobaat Inter-distrikkampioenskap deelgeneem.

Miné Brits het gekwalifiseer vir die SA’s met ‘n punt van 7.50 uit 8.0 op Level 1 en ook ’n algehele tweede plek behaal.

Zietske Bailey het gekwalifiseer vir die SA’s met ‘n punt van 9.56 uit 10 op Level 7 en algeheel eerste geëindig.

Die Suid-Afrikaanse Kampioenskap vind vanaf 25 to 30 Julie in Pretoria plaas.

Zietske Bailey. (Foto: Verskaf)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button