NewsSport

Gholfsplelers gee mekaar opdraande by Standerton Buiteklub

Alex Pieterse het eerste op Saterdag 10 September geëindig by die IPS-kompetisie.

Gholfspelers skerp hul vaardighede onverpoosd by die Standerton Buiteklub op.

JC Schambriel het die voortou by die Sundowner-kompetisie op Vrydag 9 September geneem nadat hy 25 punte aangteken het.

Johan Griesel was tweede met 24, Ricus van den Hoven derde met 23 en Machell Griesel vierde met 21.

Ivan Baker het op 20 te staan gekom, gevolg deur Gerrit Coetzee met 19 en Aldo Arnaldi met 18.


LEES OOK: Kruintjies van Secunda wen Mpumalanga Jukskei-liga


Brandon Geyser het 17 op die telkaart ingevul, terwyl Louis Gravitt en Patrizia Lombard albei 16 behaal het.
Alex Pieterse het eerste op Saterdag 10 September geëindig by die IPS-kompetisie.

Pieterse se 41 punte is geëwenaar deur Jannie Nichols, terwyl Casper Roux 36 aangeteken het.

Kobie Coetzee het 35 op die telkaart ingevul, gevolg deur Jacques Scholtz met 34 en Joré Nortjé met 31.

Sowel Andrew Harper as Theuns Adendorff het 30 behaal, terwyl Herman Mynhardt 29 en Johan Brink 27 aangetekn het. Pieterse het ’n spog-twee en Nichols (2) behaal.


LEES OOK: Sky Rockets and Holmdene victorious at T20-matches in Standerton


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button