Local newsNewsSchoolsStreeknuus
Laerskool Delmas-leerders vir Nasionale Landsdienskamp gekeur
Daar is in totaal sewe van Laerskool Delmas se leerders gekies om aan die Nasionle Landsdienskamp vir 2023 deel te neem.
Leerders van Laerskool Delmas het gedurende die Julie skoolvakansie aan die Provinsiale Landsdienskamp deelgeneem.
Die kamp was vanaf 23 tot 26 Junie by die by die Nkabeni Lodge in Krugerpark aangebied.
Daar is in totaal sewe van Laerskool Delmas se leerders gekies om aan die Nasionle Landsdienskamp vir 2023 deel te neem.
Die leerders is Adriaan van Wyk, Joubert Rossouw, Joubert van Niekerk, James Keevy, Jean Classen, Danél Potgieter en Haylee van Niekerk.
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



