Local newsNewsSchoolsStreeknuus

Rayties neem deel aan krieketweek

Skole wat deelgeneem het, was laerskole Du Preez van Wyk, Tuine, Witpoort en Wierdapark.

Laerskool Rayton het aan die Midstream o11-krieketweek vanaf 26 tot 29 Junie deelgeneem.

Die krieketweek, wat op ontwikkeling gemik is, is by Midstream gehou.

Laerskool Rayton het meeste van hulle wedstryde gewen en die seuns het die tydjie geniet.

Skole wat deelgeneem het, was laerskole Du Preez van Wyk, Tuine, Witpoort en Wierdapark.




Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button