Local newsNews

Dellies se kaskarresies sorg vir groot pret

Kaskarre was afgestof, blink gepoets en die onderskeie grade het teen mekaar gekompeteer.

Hoërskool Delmas se kaskarwedren het vanjaar weer op 17 Augustus plaasgevind.

Kaskarre was afgestof, blink gepoets en die onderskeie grade het teen mekaar gekompeteer.

In die senior groep het die Graad 12’s met die trofee weggestap, in die junior groep was die Graad Neges die wenners terwyl die Graad 11’s die beste gees gehad het.

Leerders, onderwysers en toeskouers was dit eens dat die immergewilde Dellie-kaskarwedren nog lank nie sy bekoring verloor het nie.




Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button