Local newsNews
Man wat na bewering sy vrou verkrag, verskyn weer in hof op Bethal
Saak is uitgestel na 15 September.

Die 31-jarige man wat tereg staan op aanklagtes van verkragtig en poging tot moord, het op 20 Augustus weer in die Bethal Landdroshof verskyn.
Dié man het sy vrou glo herhaaldelik verkrag, aangerand en gewurg.
Bethal-inwoners het tydens sy eerste hofverskyning ’n petisie by die hof ingedien dat hy nie borgtog moet kry nie.
Hy is steeds in aanhouding en sy saak is na 15 September uitgestel.
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



