Taheer Miller (17), ’n bokser van Lionheart Boks Akademie, het op 25 November aan die Action Boxing Box Office kompetisie in Johannesburg deelgeneem en gewen.
Volgens sy afrigter, Louis Snygans, het Miller al drie rondtes teen sy opponent gewen.
Miller berei tans voor vir sy volgende groot geveg wat in Februarie plaasvind.
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



