Local newsLocal sportNewsStreeknuus

Bronkhorstspruit Rolbalklub maak gereed vir rolbal enkels

Die klubkampioenskap vind in Februarie plaas.

Lede van die Bronkhorstspruit Rolbaklub het op 13 Januarie bymekaargekom om te oefen vir die enkels klubkampioenskap wat in Februarie plaasvind.

Al die mans speel teen mekaar en so ook die vroue.

Dit word in ’n rondomtalie formaat gespeel en gee almal ’n kans om teen almal te speel.

Die wedstryde word gespeel tot een van die spelers 21 punte het.

Dis ’n formele spel met die Bowls Suid-Afrikaanse reëls.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button