Local newsNewsSchoolsStreeknuus

Laerskool Eloff verwelkom hul Graad Een leerders

Loffies het hul Graad Eens op die eerste skooldag van 2024 met groot opgewondenheid verwelkom. Die skoolhoof, Louise van Niekerk en Graad Een onderwysers, Janet Schoonraad en Mari Joubert het die nuwe maters net die beste met hul skoolloopbane toegewens.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button