Local newsLocal sportNews

ACE of Spades uitoorlê ander spanne tydens besgheidsliga op Standerton

Pro-Sport het tweede geëindig, Nel Prenzler en Moolman derde en BKB vierde.

ACE of Spades het Standerton Rolbalklub se besigheidsliga gewen. Spanne het reeds net na 17:00 op 4 April voor die eindstryd houte vir die groot wedywering begin rol.

ACE of Spades was die voorlopers in die blou seksie en Van Rensburg en Kok 2 die voorlopers in die groen seksie.

Pro-Sport het tweede geëindig, Nel Prenzler en Moolman derde en BKB vierde.

Ander spanne wat ingeskryf het, sluit in Jerry Hat Trix, Van Heerden en Schoeman, COFCO, Midas en Mica.

Die houte is Donderdae om 18:00 gerol, hoewel spelers reeds teen 17:00 begin opwarm het. Mica het die Geesbeker gewen.

Related Articles

 
Back to top button