Local newsNews

Kosmos Aftree-oord op Standerton bied jaarlikse basaar aan

Die plaat voertuie in Mbonani Mayiselastraat was ’n aanduiding van die belangstelling vanuit die gemeenskap.

Kosmos Aftree-oord het op 24 Mei hul jaarlikse basaar suksesvol aangebied.

Die hoeveelheid voertuie in Mbonani Mayiselastraat was ’n aanduiding van die belangstelling vanuit die gemeenskap.

’n Vrolike luim het geheers. Joey Swart van die tehuis het aktiwiteite gekoördineer. Besoekers kon uit ’n wye verskeidenheid kos na hartelus kies om die innerlike te versterk.

Die oord het almal bedank vir hul volgehoue ondersteuning en hul waardering vir die positiewe bydrae deur inwoners uitgespreek.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button