Local newsLocal sportNews

Standerton Sables oorwin op tuisveld

Die eindtelling was 62-15 in Standerton se guns.

Die Standerton Sables het op 6 Julie Ermelo op die SHS A rugbyveld gepak. ’n Harde stryd het Ermelo ingewag, met die Sables wat hul bes op die veld getoon het.

Die Standerton Sables het volhard na Ermelo die eerste drie vir die wedstryd aangeteken het.

Die Sables het oorwin met ’n eindtelling van 62-15.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button